Rivier Gert Vlok Nel
Gert Vlok Nel - Rivier
South African
No Capo
[C#m]Laasnag het ek in [Bm]Pretoria ge[C#m]slaap
in die verkeerde [Bm]stad by die verkeerde [C#m]vrou
wat gemaak het [Bm]dat ek moet reis
na jou [C#m]toe in die Kaap met my [Bm]hoed in my hand
deur die [C#m]mees vreesaanj[Bm]aende land
O my [C#m]liefling, kan jy my [Bm]hoor daar waar jy slaap?
Ri[A]vier, Oh Ri[C#m]vier,
Jy's die [D]diepste woord wat ek [E]ken,
Op jou kon ek [A]vaar na die see en na [C#m]haar,
in die [D]hoop om haar hart te [E]wen.
Maar woes[A]tyn,
was die [C#m]woord waardeur ek moet [D]reis
om haar hart te [E]wen. [A]
Dutch Translation (of chorus):
Rivier, Oh Rivier,
Is het diepste woord wat ik ken,
op jou kan ik varen naar de zee en naar haar,
in de hoop om haar hart te winnen
maar woestijn,
is het woord waardoor ik moet reizen
om haar hart te winnen.
English Translation (of chorus):
River, Oh, River,
Is the deepest word that I know,
I could navigate by you to the sea and to her,
In the hope that I would win her heart,
but desert,
is the word, by which I must journey
to win her heart.
Tabbed by SjoukeB
Hope this is useful!
For questions mail me at sjoukeb@gmail.com
Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.