Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Springbokheld  Koos Kombuis

Koos Kombuis - Springbokheld
Elke Boemelaar se Droom
 
 ----------------------------

Ons l[G]oop oor die v[D]laktes
Die v[A]laktes van g[D]roen gras
[G]Hier waar v[D]roe�[A];r net los[D]gemale was
En d[G]ie rugbyklub s[D]peel in sy l[A]aaste d[D]ans
[G]Dis beserings[D]tyd en ons [A]laaste [D]kans
[G]Komaan, [D]baby, kom [A]sit by[D] my
Dis vir die g[G]roen en g[D]oud waarvoor o[A]ns moet v[D]ry
[G]Rig my[D] af dan's ek jou S[A]pringbok[D]held
En dis so l[G]ekker saam met C[D]athy op die r[A]ugbyve[D]ld
Ons loop oor die vlaktes
Die vlaktes van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpaas
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het balbesit, maar al my manne is onkant
Komaan, baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Ont[G]hou jy St. L[D]ourens
Ont[A]hou jy jou Rob E[D]llis
En E[G]dwil Du[D]bayo
Never m[A]ind wat sy v[D]el is
So b[G]aie helded[D]ade is al h[A]ier gep[D]leeg
Ek h[G]oor die skare j[D]uig al is die p[A]awiljoene l[D]eeg
Ek h[G]oor die skare j[D]uig al is die p[A]awiljoene l[D]eeg
Ek vat haar aan haar hand
Ek vat haar aan haar tiet
Ek pen haar vas in my kwartgebied
En terwyl die maan nog so helder skyn
Druk en my drie op die middellyn

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitartabs.cc. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A D G
Rate #0 of 2 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments