Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Paranoia in Parow-Noord  Koos Kombuis

Paranoia in Parow-Noord
Chords used : D xx0232
A x02220
G 320022
[D]Hoe kan e[G]k dit verwoord
Ja, die l[D]ewe gaan nog voor[G]t
Ek lees [D]my koerant en drink my gin
Bel Laur[A]a by die holiday Inn
Maar sy[D] help met 'n gesinsmoo[G]rd
[D]Sy help uit met 'n[G] gesinsmoord
Voor die TV drink ek bier
Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier
Die somerweer is drukkend
Die Tumble-draaier weer stukkend
Hoe kan 'n mens so die world cup vier
Hoe kan 'n mens die world cup vier
Chorus
[D]Dis para[A]noia in Parow-Noord
[G]En alles[A] gaan normaal n[D]et soos dir hoort
[D]Ek is 'n doos van belville-Oos
[G]Jannie moer sy [D]Sannie blou
[G]Ma s�: "[D] Kind, ek foeter jou "
[G]Gedra jou nou, [D]hou op met skrou
[G]Bly still, ons [D]kyk dir heruitsending van die Cosby Show
[A]Fok voort in Pa[D]row-Noord
Ben om die hoek is kwaad
Want sy ex-vrou l� alweer op straat
Daar's geen teken van sy " E-type "
Sy's weg met alles tot die hosepipe
En vergas haar self met die advokaat
Sy vergas haar self met die advokaat
Slower verse
Ek droom nou van my NBS-teller
Ek is gebuig soos Uri Geller
Die swembad is vol chloor
Maar die tuinboy l� vermoor
Ek het my vinger nog op die sneller
Ek het my vinger nog op die sneller
Repear Chorus
Ek weet ek is verslaaf aan drank
Ek is oortrokke by die bank
My dogter is 'n boerepunk
My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
[G]Fok vo[G]ort, Fok voort
Ek maak my kar met BP vol
Ek rook nie meer tuis gegrooide zol
Maar ek kam my hare soos James Small
Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol
Fok Voort, Fok Voort
In Parow-Noord

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.guitaretab.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

A D G
Rate #2 of 2 versions

Login - add to songbook

SHARE PAGE  




You need to log in to post comments