Guitar Tabs, Chords and Lyrics
Update 25:10. 13:00. Site is back up running again. Songbooks are recovered. Woring on getting search back up..


Waar Was Jy  Theuns Jordaan

Al die draaie op my pad[G] [D]
Het nog a[C]ltyd baie l[D]ank gevat
En die vl[G]aktes van die V[D]rystaat
Het die w[C]êreld wegge[D]vat
Toe die h[G]orison sy s[D]trepe
Met 'n k[C]was om my kom s[D]pat
Sou D[G]ali als kon t[D]eken
Met die [C]kleure al die k[D]leure van my hart[G] [D] [C] [D] [G] [D] [C] [D]
[G]Wa[C]ar was [D]jy
Toe die w[C]inde my wou s[G]tilmaak[D] [C] [D]
[G]Wa[C]ar was [D]jy
Toe die d[C]onderweer my s[G]terk maak
Toe die m[C]ure voor my w[D]egraak
En die u[C]re vir my k[G]ort raak
[C]Sê my waar was[D] jy
[C]Sê my bietjie waar was[G] jy
By Bloem[G]fontein verby[D]
Om my har[C]t in die Ka[D]roo te kry
Beaufort-[G]Wes wys suid[D]
Du Toitsk[C]loof tonnel [D]anderkant uit
Toe die b[G]erge in die Bol[D]and
Hulle voe[C]te om my lê[D]
Was stilt[G]es in my hartla[D]nd
Genadebr[C]ood toe ek vir [D]jou wou sê[G] [D] [C] [D] [G] [D] [C] [D]
[G]Wa[C]ar was [D]jy
Toe die w[C]inde my wou s[G]tilmaak[D] [C] [D]
[G]Wa[C]ar was [D]jy
Toe die d[C]onderweer my s[G]terk maak
Toe die m[C]ure voor my w[D]egraak
En die u[C]re vir my k[G]ort raak
[C]Sê my waar was[D] jy
[C]Sê my bietjie waar was[G] jy
[C]Waar was jy waar was jy[G]
[C]Waar was jy waar was jy[G]

Important: The song above is NOT stored on the Chordie server. The original song is hosted at www.azchords.com. Chordie works as a search engine and provides on-the-fly formatting. Chordie does not index songs against artists'/composers' will. To remove this song please click here.

Text color:
Chord color:
Chord grids: 
Font size:    
Page size: 

C D G
Rate #1 of 1 versions

Jango Player

Login - add to songbook

SHARE PAGE  



You need to log in to post comments