Atlantis in jou lyf Koos Kombuis Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf {sot ---------------------------------- {eot Op 'n r[D]eis deur die woes[Em]tyn verdwyn ons trane in die s[A]and Op die gravelpad na die s[D]ee soek ek die [G]unic[A]orn se s[D]trand Daars 'n r[D]oos in elke d[Em]oring en'n leuen in elke f[G]eėverhaal Hierdie o[A]omblikke van w[D]aarheid glim soos n[G]eon d[A]eur my t[D]aal Ek w[Em]eet jy's hier i[D]ewers in die k[A]lei van Afrik[Em]aans Maar ek ken nog nie jou n[D]aam nie, (guitaretab.com)